Woel met Afrikaans or ...

An English Story
  • Woel met Afrikaans is ‘n Afrikaans taal ontwikkelings program met 9 moeilikheids vlakke.

  • Daar is vyf hoof groep oefening tipes wat die volgende bevoegthede bevorder.

    1. Lees spoed
    2. Verstaan en skryf van Afrikaans
    3. Grammatika
    4. Spel
    5. Woordeskat
  • 1. Lees

    Uniek tot die program

    Vier lees metodes is ontwerp om lees spoed te verbeter. Gedurende lees oefeninge word inhouds vrae gevra, daar word ook multimedia ondersteuning gegee (storie word deur narator uitgelees):

    • Lees op eie spoed en leer betekenisse van woorde
    • Reël lees beklemtoon een lyn op ‘n slag teen verskillende lees tempo’s
    • Reël flits word gebruik om lees spoed te verbeter, onderig word gegee in volgende leestegniek, hoe om te lees deur die middel van kolom af te skandeer.
    • Merk lees ondersteun in linker en regter oog beweging.
  • 2. Begrip

    • Vry Formaat antwoorde – eie antwoord kan dus geskryf word
    • Interaktiewe antwoorde
    • 45 000 woord woordeboek

     

    3. Grammatika, Spelling en Woordeskat

    Daar is ‘n wye reeks van grammatika en woordeskat bou oefeninge in die program, van eenvoudige vrae en antwoorde tot woord bou programme.

  • Soos bevoorbeeld:

    1. Sinoniem woordbou
    2. Intensiewe vorme

     

    • Die Help fasiliteit kan u help om spesifieke onderwerp of oefeninge op te spoor.
    • U kan ook gedetaileerde verslag aangaande u vordering besigtig as ook uitdruk.
EDUSS EnglishCompu-IQ Mathematics Software
Recent Posts

Call Us TODAY!

Invest in your childs future…no better time than now.

(012) 546-3686
Calendar
Dec 2018
M T W T F S S
« May    
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31